Psalm 15:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 O Jehovah, wie mag ’n gas in u tent wees? Wie mag op u heilige berg woon?+ 2 Die een wat ’n rein lewe lei,*+wat doen wat reg is+en wat in sy hart die waarheid praat.+
15 O Jehovah, wie mag ’n gas in u tent wees? Wie mag op u heilige berg woon?+ 2 Die een wat ’n rein lewe lei,*+wat doen wat reg is+en wat in sy hart die waarheid praat.+