Hooglied van Salomo 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 O my duif, in die skuilplekke van die rotse,+in die skeure van die krans,laat ek jou sien en jou stem hoor,+want jou stem is so mooi en jou voorkoms is lieflik.’”+
14 O my duif, in die skuilplekke van die rotse,+in die skeure van die krans,laat ek jou sien en jou stem hoor,+want jou stem is so mooi en jou voorkoms is lieflik.’”+