1 Konings 18:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Maar die hand van Jehovah was met Eliʹa, en hy het sy kleed om sy heupe vasgemaak* en die hele pad tot by Jisʹreël voor Agab uit gehardloop. Psalm 84:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Terwyl hulle stap, kry hulle al hoe meer krag.+ Elkeen verskyn voor God in Sion.
46 Maar die hand van Jehovah was met Eliʹa, en hy het sy kleed om sy heupe vasgemaak* en die hele pad tot by Jisʹreël voor Agab uit gehardloop.