-
Habakuk 2:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Van watter nut is ’n uitgekerfde beeld
as sy maker hom uitgekerf het?
Van watter nut is ’n metaalbeeld en ’n onderrigter van leuens?
Hoe kan die een wat hierdie waardelose gode maak, op hulle vertrou?
Want hulle is stom!+
19 Dit sal sleg gaan met die een wat vir ’n stuk hout sê: “Word wakker!”
of vir ’n stom klip: “Staan op! Onderrig ons!”
-