Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 En hy sal vreugde daarin vind om Jehovah te vrees.+

      Hy sal nie oordeel net volgens wat sy oë sien nie,

      en ook nie teregwys net volgens wat sy ore hoor nie.+

       4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,

      en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde.

      Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+

      en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+

  • Matteus 12:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hy sal nie ’n beskadigde riet afbreek of ’n lamppit wat dof brand, uitdoof nie,+ totdat hy geregtigheid bring.

  • Johannes 5:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Ek kan niks uit my eie doen nie. Net soos ek hoor, oordeel ek, en my oordeel is regverdig+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil van hom wat my gestuur het.+

  • Openbaring 19:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ek het gesien dat die hemel oop is, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Betroubaar+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel