Eksodus 14:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Maar die Israeliete het op droë grond op die seebodem geloop,+ en die waters het soos ’n muur aan hulle regterkant en aan hulle linkerkant gestaan.+
29 Maar die Israeliete het op droë grond op die seebodem geloop,+ en die waters het soos ’n muur aan hulle regterkant en aan hulle linkerkant gestaan.+