Deuteronomium 4:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Julle het hierdie dinge gesien sodat julle kan weet dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander God nie.+ Deuteronomium 4:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Daarom moet julle vandag weet en ter harte neem dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+ Jesaja 43:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Julle is my getuies,”+ sê Jehovah,“ja, my kneg wat ek uitgekies het+sodat julle my kan ken en geloof in my kan hê,*en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God gevorm nie,en ná my was daar nie een nie.+
35 Julle het hierdie dinge gesien sodat julle kan weet dat Jehovah die ware God is.+ Daar is geen ander God nie.+
39 Daarom moet julle vandag weet en ter harte neem dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+
10 “Julle is my getuies,”+ sê Jehovah,“ja, my kneg wat ek uitgekies het+sodat julle my kan ken en geloof in my kan hê,*en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God gevorm nie,en ná my was daar nie een nie.+