Hosea 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Israel is ’n slegte wingerdstok* wat sy vrugte dra.+ Hoe meer vrugte hy dra, hoe meer altare maak hy.+ Hoe groter sy land se oeste is, hoe mooier maak hy sy heilige pilare.+
10 “Israel is ’n slegte wingerdstok* wat sy vrugte dra.+ Hoe meer vrugte hy dra, hoe meer altare maak hy.+ Hoe groter sy land se oeste is, hoe mooier maak hy sy heilige pilare.+