Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Kyk! Die eerste dinge het gebeur.

      Nou kondig ek nuwe dinge aan.

      Voordat dit gebeur, vertel ek julle daarvan.”+

  • Jesaja 45:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Bring julle verslag en stel julle saak.

      Kom bymekaar en bespreek dit.

      Wie het dit lank gelede voorspel

      en dit lank terug vertel?

      Is dit nie ek, Jehovah, nie?

      Daar is geen ander God as ek nie.

      Ek is ’n regverdige God en ’n Redder,+ daar is geen ander God nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel