Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Ons konings, ons leiers, ons priesters en ons voorvaders het nie u Wet gehoorsaam nie. Hulle het nie aandag geskenk aan u gebooie of aan u herinneringe* waarmee u hulle gewaarsku het nie. 35 Selfs toe hulle in hulle koninkryk was en die oorvloedige goeie dinge geniet het wat u hulle gegee het en hulle in die uitgestrekte en vrugbare* land was wat u aan hulle gegee het, het hulle u nie gedien nie+ en het hulle nie opgehou om slegte dinge te doen nie.

  • Daniël 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “O Jehovah, ons sowel as ons konings, ons leiers en ons voorvaders moet ons skaam omdat ons teen u gesondig het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel