Jesaja 45:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar Israel sal deur Jehovah gered word met ’n ewige redding.+ Tot in alle ewigheid sal julle nie skaam kry of verneder word nie.+ Lukas 1:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 Hy het van geslag tot geslag genade betoon aan dié wat hom vrees.+
17 Maar Israel sal deur Jehovah gered word met ’n ewige redding.+ Tot in alle ewigheid sal julle nie skaam kry of verneder word nie.+