Jesaja 45:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Weens my regverdigheid het ek ’n man laat opstaan,+en ek sal al sy paaie gelykmaak. Hy is die een wat my stad sal bou+en wat my ballinge* sonder betaling of ’n omkoopgeskenk+ sal bevry,”+ sê Jehovah van die leërmagte.
13 “Weens my regverdigheid het ek ’n man laat opstaan,+en ek sal al sy paaie gelykmaak. Hy is die een wat my stad sal bou+en wat my ballinge* sonder betaling of ’n omkoopgeskenk+ sal bevry,”+ sê Jehovah van die leërmagte.