Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 8:14-17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Jesus het toe in Petrus se huis ingegaan en gesien dat sy skoonma+ siek in die bed lê met koors.+ 15 Toe het hy aan haar hand geraak,+ en die koors het verdwyn, en sy het opgestaan en hom begin bedien. 16 Maar nadat dit aand geword het, het mense ’n hele aantal persone in wie daar demone was, na hom toe gebring, en hy het die geeste met ’n woord uitgedryf, en hy het almal genees wat gely het, 17 sodat vervul sou word wat deur middel van die profeet Jesaja gesê is: “Hy het ons siektes geneem en ons kwale gedra.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel