-
Jesaja 58:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 As jy nie jou eie belange op die Sabbat najaag nie omdat dit my heilige dag is+
en jy die Sabbat ’n dag van groot vreugde noem, ’n heilige dag van Jehovah, ’n dag wat verheerlik moet word,+
en jy dit verheerlik eerder as om jou eie belange na te jaag en nuttelose dinge te sê,
14 dan sal jy groot vreugde in Jehovah vind,
en ek sal jou beheer gee* oor die hoë plekke van die aarde.+
-