9 Kan julle steel,+ moord pleeg, egbreuk pleeg, valslik sweer,+ offerandes vir Baäl+ bring en ander gode volg wat julle nie geken het nie, 10 en dan voor my kom staan in hierdie huis wat my naam dra en sê: ‘Ons sal gered word,’ hoewel julle al hierdie afskuwelike dinge doen?