Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 7:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou sal swanger word en geboorte gee aan ’n seun,+ en sy sal hom Immaʹnuel* noem.+

  • Jesaja 7:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want voordat die seun weet hoe om die slegte te verwerp en die goeie te kies, sal die land van die twee konings vir wie jy so bang is, heeltemal verlate wees.+

  • Jesaja 8:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het ek by my vrou, die profetes, geslaap, en sy het swanger geword en ná verloop van tyd geboorte gegee aan ’n seun.+ Jehovah het toe vir my gesê: “Noem hom Maher-Salal-Has-Bas, 4 want voordat die seun ‘Pappa!’ en ‘Mamma!’ kan sê, sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel