-
Jesaja 8:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Toe het ek by my vrou, die profetes, geslaap, en sy het swanger geword en ná verloop van tyd geboorte gegee aan ’n seun.+ Jehovah het toe vir my gesê: “Noem hom Maher-Salal-Has-Bas, 4 want voordat die seun ‘Pappa!’ en ‘Mamma!’ kan sê, sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+
-