Esegiël 34:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle maak,+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ sodat hulle veilig in die wildernis kan woon en in die woude kan slaap.+
25 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle maak,+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ sodat hulle veilig in die wildernis kan woon en in die woude kan slaap.+