Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 51:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Rig ’n teken* op+ teen die mure van Babilon.

      Versterk die wag, sit die wagte op hulle poste.

      Maak gereed om skielik aan te val.

      Want Jehovah het die strategie uitgedink,

      en hy sal doen wat hy teen die inwoners van Babilon belowe het.”+

  • Jeremia 51:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “Rig ’n teken* in die land op.+

      Blaas ’n horing onder die nasies.

      Stel die nasies teen haar aan.*

      Roep die koninkryke van Aʹrarat,+ Minni en Asʹkenas+ om teen haar te kom.

      Stel ’n offisier teen haar aan om meer soldate te kry.

      Laat die perde soos stekelrige sprinkane opkom.

      28 Stel die nasies teen haar aan,*

      die konings, die goewerneurs en al die amptenare van Medië+

      en al die lande waaroor hulle regeer.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel