Jesaja 13:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hulle boë sal jong manne verpletter.+ Hulle sal nie jammer voel vir babasof genade toon aan kinders nie. Jeremia 50:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 As gevolg van die woede van Jehovah sal sy nie bewoon word nie.+ Sy sal heeltemal verlate word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal geskok staaren fluit as gevolg van al haar plae.+
18 Hulle boë sal jong manne verpletter.+ Hulle sal nie jammer voel vir babasof genade toon aan kinders nie.
13 As gevolg van die woede van Jehovah sal sy nie bewoon word nie.+ Sy sal heeltemal verlate word.+ Elkeen wat by Babilon verbygaan, sal geskok staaren fluit as gevolg van al haar plae.+