8 Die Een wat die Kima-sterrebeeld en die Kesil-sterrebeeld gemaak het,+
die Een wat diep skaduwee in oggend verander,
die Een wat die dag so donker soos die nag maak,+
die Een wat die waters van die see roep
en dit op die aarde uitstort+
– Jehovah is sy naam.