3 Laat die boogskutter nie sy boog span nie.
En laat niemand opstaan terwyl hy sy pantser dra nie.
Moenie enige genade aan haar jong manne betoon nie.+
Vernietig haar hele leërmag.
4 En hulle sal dood neerval in die land van die Galdeërs,
deurboor op haar strate.+