-
Matteus 6:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Wanneer julle bid, moet julle nie dieselfde dinge oor en oor sê soos die mense van die nasies nie, want hulle dink dat God na hulle sal luister omdat hulle baie woorde gebruik.
-