Jesaja 10:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daarom sê die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte: “O my volk wat in Sion woon, moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan het+ en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+
24 Daarom sê die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte: “O my volk wat in Sion woon, moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan het+ en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+