Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 20:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe het Joʹsafat in die gemeente van Juda en van Jerusalem opgestaan, in die huis van Jehovah, voor die nuwe voorhof, 6 en hy het gesê:

      “O Jehovah, die God van ons voorvaders, is u nie God in die hemel nie?+ Regeer u nie oor al die koninkryke van die nasies nie?+ In u hand is krag en mag, en niemand kan teen u staande bly nie.+

  • Jesaja 43:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ek is altyd dieselfde,+

      en daar is niemand wat enigiets uit my hand kan wegruk nie.+

      Wie kan my keer wanneer ek optree?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel