2 Kronieke 26:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ussiʹa+ was 16 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 52 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jegolʹja van Jerusalem.+ 2 Kronieke 26:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy het teen die Filistyne+ gaan veg en deur die muur van Gat,+ die muur van Jabne+ en die muur van Asdod+ gebreek. Toe het hy stede gebou naby Asdod en in die gebied van die Filistyne.
3 Ussiʹa+ was 16 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 52 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Jegolʹja van Jerusalem.+
6 Hy het teen die Filistyne+ gaan veg en deur die muur van Gat,+ die muur van Jabne+ en die muur van Asdod+ gebreek. Toe het hy stede gebou naby Asdod en in die gebied van die Filistyne.