Genesis 32:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Jakob boodskappers voor hom uit gestuur na sy broer, Esau, in die land Seïr,+ die gebied van Edom,+ Deuteronomium 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het ons verby ons broers getrek, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon, en weggebly van die pad van die Aʹraba, van Elat en van Eʹseon-Geʹber.+ “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+ Psalm 137:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Onthou, o Jehovah,wat die Edomiete gesê het op die dag toe Jerusalem geval het: “Breek dit af! Breek dit af tot op die fondament!”+
3 Toe het Jakob boodskappers voor hom uit gestuur na sy broer, Esau, in die land Seïr,+ die gebied van Edom,+
8 Toe het ons verby ons broers getrek, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon, en weggebly van die pad van die Aʹraba, van Elat en van Eʹseon-Geʹber.+ “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+
7 Onthou, o Jehovah,wat die Edomiete gesê het op die dag toe Jerusalem geval het: “Breek dit af! Breek dit af tot op die fondament!”+