41 En Farao het verder vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou oor die hele Egipte aan.”+42 Farao het toe sy seëlring van sy hand afgehaal en dit aan Josef se hand gesit en hom klere van fyn linne laat aantrek en ’n goue ketting om sy nek gehang.
15 En Morʹdegai het van die koning af weggegaan in koninklike klere van blou en wit materiaal, en hy het ’n groot goue kroon en ’n mantel van goeie materiaal van pers wol gedra.+ En die stad Susan* het vreugdevol uitgeroep.