Jesaja 11:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 In daardie dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer, om die oorblyfsel van sy volk terug te bring uit Assiʹrië,+ Egipte,+ Patros,+ Kus,+ Elam,+ Siʹnear,* Hamat en die eilande van die see.+ Jesaja 60:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Op my sal die eilande hoop.+ Die skepe van Tarsis is heel voor*om jou seuns van ver af te bring,+saam met hulle silwer en hulle goud,vir die naam van Jehovah jou God, vir die Heilige van Israel,want hy sal jou verheerlik.*+
11 In daardie dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer, om die oorblyfsel van sy volk terug te bring uit Assiʹrië,+ Egipte,+ Patros,+ Kus,+ Elam,+ Siʹnear,* Hamat en die eilande van die see.+
9 Op my sal die eilande hoop.+ Die skepe van Tarsis is heel voor*om jou seuns van ver af te bring,+saam met hulle silwer en hulle goud,vir die naam van Jehovah jou God, vir die Heilige van Israel,want hy sal jou verheerlik.*+