Jeremia 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek het julle toe na ’n land van vrugteboorde gebring,om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land onrein gemaak. Julle het my erfdeel in iets afskuweliks verander.+ Hosea 11:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 My volk is vasbeslote om ontrou aan my te wees.+ Al word hulle boontoe* geroep, staan niemand op nie.
7 Ek het julle toe na ’n land van vrugteboorde gebring,om die vrugte en die goeie dinge daarvan te eet.+ Maar julle het ingekom en my land onrein gemaak. Julle het my erfdeel in iets afskuweliks verander.+
7 My volk is vasbeslote om ontrou aan my te wees.+ Al word hulle boontoe* geroep, staan niemand op nie.