Jesaja 10:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ja, die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte, se besluit om te vernietig,sal in die hele land uitgevoer word.+ Jesaja 24:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Kyk! Jehovah maak die land* leeg en verwoes dit.+ Hy keer dit onderstebo+ en verstrooi sy inwoners.+
23 Ja, die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte, se besluit om te vernietig,sal in die hele land uitgevoer word.+
24 Kyk! Jehovah maak die land* leeg en verwoes dit.+ Hy keer dit onderstebo+ en verstrooi sy inwoners.+