31 En die vlas en die gars is verwoes, want die gars was amper ryp en die vlas het blomknoppe gehad. 32 Maar die koring en die spelt is nie verwoes nie, want dit kom eers later op.*
9 “En jy moet koring, gars, boerbone, lensies, giers en spelt neem en dit in een houer sit en daarvan vir jou brood maak. Vir die getal dae dat jy op jou sy lê, 390 dae, moet jy dit eet.+