Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 En Babilon, die glorierykste van al die koninkryke,+

      die prag en die trots van die Galdeërs,+

      sal soos Sodom en Gomorʹra word toe God hulle vernietig het.+

  • Jesaja 14:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Ek sal teen hulle opstaan,”+ sê Jehovah van die leërmagte.

      “En ek sal naam en oorblyfsel en nakomelinge en nageslag uit Babilon wegvee,”+ sê Jehovah.

  • Jesaja 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Kyk na wat daar aankom:

      Manne in ’n strydwa met ’n span perde!”+

      Toe het hy uitgeroep:

      “Sy het geval! Babilon het geval!+

      Al die beelde van haar gode lê stukkend op die grond!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel