-
Markus 7:6-8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Hy het vir hulle gesê: “Julle skynheiliges, Jesaja was reg toe hy oor julle geprofeteer het, soos daar geskryf staan: ‘Hierdie volk eer my met hulle lippe, maar hulle harte is ver van my af.+ 7 Dit is verniet dat hulle my bly aanbid, want hulle leer gebooie van mense as leerstellings.’+ 8 Julle verlaat die gebod van God en hou vas aan die tradisies van mense.”+
-