Matteus 23:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak en die mense wat na haar gestuur is, met klippe doodgooi+ – hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak! Maar julle wou my nie toelaat nie.+ Handelinge 7:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 “Julle is hardkoppig, en julle harte en ore is toe,* en julle weerstaan altyd die heilige gees, net soos julle voorvaders gedoen het.+
37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak en die mense wat na haar gestuur is, met klippe doodgooi+ – hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak! Maar julle wou my nie toelaat nie.+
51 “Julle is hardkoppig, en julle harte en ore is toe,* en julle weerstaan altyd die heilige gees, net soos julle voorvaders gedoen het.+