Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Die regverdige sal in sy dae floreer,*+

      en daar sal ’n oorvloed van vrede wees+ totdat die maan nie meer daar is nie.

  • Jesaja 60:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Daar sal nie meer in jou land van geweld gehoor word nie

      of van vernietiging en verwoesting binne jou grense nie.+

      En jy sal jou mure Redding+ noem, en jy sal jou poorte Lof noem.

  • Matteus 26:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Toe het Jesus vir hom gesê: “Sit jou swaard terug in sy plek,+ want almal wat die swaard gebruik, sal met die swaard doodgemaak word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel