Psalm 29:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die stem van Jehovah word oor die waters gehoor. Die stem van die glorieryke God dreun soos donderslae.+ Jehovah is oor baie waters.+ 4 Die stem van Jehovah is kragtig.+ Die stem van Jehovah is glorieryk.
3 Die stem van Jehovah word oor die waters gehoor. Die stem van die glorieryke God dreun soos donderslae.+ Jehovah is oor baie waters.+ 4 Die stem van Jehovah is kragtig.+ Die stem van Jehovah is glorieryk.