Klaagliedere 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hulle soek by hulle ma’s iets om te eet of te drink,+terwyl hulle soos iemand wat gewond is, op die openbare pleine van die stad verswak. Hulle sterf in hulle ma’s se arms. Sefanja 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hulle rykdom sal van hulle af weggeneem word, en hulle huise sal verwoes word.+ Hulle sal huise bou, maar hulle sal nie daarin woon nie,en hulle sal wingerde plant, maar hulle sal nie die wyn daarvan drink nie.+
12 Hulle soek by hulle ma’s iets om te eet of te drink,+terwyl hulle soos iemand wat gewond is, op die openbare pleine van die stad verswak. Hulle sterf in hulle ma’s se arms.
13 Hulle rykdom sal van hulle af weggeneem word, en hulle huise sal verwoes word.+ Hulle sal huise bou, maar hulle sal nie daarin woon nie,en hulle sal wingerde plant, maar hulle sal nie die wyn daarvan drink nie.+