Jesaja 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem voltooi het, sal Hy die koning van Assiʹrië straf vir sy skaamteloosheid en sy trots en hoogmoed.+ Nahum 3:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Almal wat jou sien, sal van jou af wegvlug+ en sê: ‘Niʹneve is verwoes! Wie sal met haar simpatiseer?’ Waar sal ek vertroosters vir jou vind?
12 “Wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem voltooi het, sal Hy die koning van Assiʹrië straf vir sy skaamteloosheid en sy trots en hoogmoed.+
7 Almal wat jou sien, sal van jou af wegvlug+ en sê: ‘Niʹneve is verwoes! Wie sal met haar simpatiseer?’ Waar sal ek vertroosters vir jou vind?