Psalm 44:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dit was nie deur hulle eie swaard dat hulle die land in besit geneem het nie,+en dit was nie hulle eie arm wat hulle laat oorwin het nie.+ Dit was eerder u regterhand en u arm+ en u goedheid,want u was lief vir hulle.+ Jesaja 52:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jehovah het sy heilige mag* aan al die nasies geopenbaar.+ Almal op die aarde sal die reddingsdade* van ons God sien.+
3 Dit was nie deur hulle eie swaard dat hulle die land in besit geneem het nie,+en dit was nie hulle eie arm wat hulle laat oorwin het nie.+ Dit was eerder u regterhand en u arm+ en u goedheid,want u was lief vir hulle.+
10 Jehovah het sy heilige mag* aan al die nasies geopenbaar.+ Almal op die aarde sal die reddingsdade* van ons God sien.+