Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 46:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Die nasies was in beroering, die koninkryke is verslaan.

      Hy het sy stem verhef, en die aarde het gesmelt.+

  • Psalm 68:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 68 Laat God opstaan, laat sy vyande verstrooi word,

      en laat dié wat hom haat, van hom af wegvlug.+

  • Jesaja 17:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die nasies sal klink soos die gedruis van baie waters.

      Hy sal hulle bestraf, en hulle sal ver weg vlug,

      soos kaf wat op die berge deur ’n wind weggewaai word,

      soos ’n rolbos voor ’n stormwind.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel