-
Jeremia 25:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Want dít is wat Jehovah, die God van Israel, vir my gesê het: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en laat al die nasies na wie ek jou stuur, dit drink.
-
-
Sefanja 3:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 ‘Hou dus aan om my te verwag,’*+ sê Jehovah,
‘tot die dag dat ek kom om die besittings te kom neem,*
want my regterlike bevel is om nasies te versamel, om koninkryke bymekaar te bring,
om my verontwaardiging oor hulle uit te stort, al my brandende woede,+
want deur die vuur van my ywer sal die hele aarde verteer word.+
-