4 “Pasop vir julle vriende,
en moenie eers julle broer vertrou nie.
Want elke broer is ’n verraaier,+
en elke vriend is ’n lasteraar.+
5 Elkeen bedrieg sy vriend,
en niemand praat die waarheid nie.
Hulle het hulle tong geleer om leuens te praat.+
Hulle doen wat verkeerd is totdat hulle uitgeput is.