Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 En luister na u kneg se versoek om goedkeuring en na die versoek van u volk Israel wat hulle in die rigting van hierdie plek bid, en mag u vanuit u woonplek in die hemel+ hoor. Mag u hoor en vergewe.+

  • 2 Kronieke 6:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hou asseblief dag en nag ’n wakende oog oor hierdie huis. U het gesê dat u u naam hier sal vestig.+ En luister na die gebed wat u kneg in die rigting van hierdie plek bid.

  • 2 Kronieke 20:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 ‘As daar rampspoed oor ons kom, of dit nou deur die swaard, veroordeling, siekte of hongersnood is, sal ons voor hierdie huis en voor u gaan staan (want u naam is in hierdie huis),+ en ons sal u smeek om ons te help. Mag u dan luister en ons red.’+

  • Daniël 9:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Toe het ek tot Jehovah, die ware God, gebid en hom om hulp gesmeek. Ek het gevas,+ saklinne gedra en as oor my gegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel