1 Samuel 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah maak dood, en hy bewaar lewe.*Hy laat mense na die Graf* afgaan, en hy laat hulle opstaan.+ Job 33:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Hy het my siel* losgekoop en my gered van die graf,+en ek sal die lig bly sien.’ Psalm 71:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 U het my soveel moeilike tye en rampspoed laat ondervind,+maar gee my tog nuwe krag. Laat my opkom uit die dieptes* van die aarde.+
6 Jehovah maak dood, en hy bewaar lewe.*Hy laat mense na die Graf* afgaan, en hy laat hulle opstaan.+
20 U het my soveel moeilike tye en rampspoed laat ondervind,+maar gee my tog nuwe krag. Laat my opkom uit die dieptes* van die aarde.+