Psalm 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want in die dood praat niemand oor u nie.* Wie sal u in die Graf* loof?+ Psalm 115:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die dooies loof Jah nie,+en ook nie dié wat in die stilte van die dood* afgaan nie.+