-
2 Konings 20:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Daarna het die profeet Jesaja na koning Hiskiʹa gegaan en vir hom gevra: “Wat het hierdie manne gesê, en waarvandaan het hulle gekom?” Toe het Hiskiʹa gesê: “Hulle het van ’n ver land gekom, van Babilon.”+ 15 Hy het toe gevra: “Wat het hulle in jou paleis gesien?” Hiskiʹa het gesê: “Hulle het alles in my paleis gesien. Daar was niks in my skatkamers wat ek nie vir hulle gewys het nie.”
-