Jakobus 1:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wanneer die son opkom en dit die plant met sy verskroeiende hitte laat verlep, val die blom af en verdwyn die pragtige voorkoms daarvan. Net so sal die ryke vergaan terwyl hy druk besig is met sy bedrywighede.+
11 Wanneer die son opkom en dit die plant met sy verskroeiende hitte laat verlep, val die blom af en verdwyn die pragtige voorkoms daarvan. Net so sal die ryke vergaan terwyl hy druk besig is met sy bedrywighede.+