Josua 21:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die Israeliete het hierdie stede en hulle weivelde deur middel van die lot aan die Leviete gegee, net soos Jehovah deur middel van Moses beveel het.+ Josua 21:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Aʹnatot+ met sy weivelde en Almon met sy weivelde – vier stede. Jeremia 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Dít is die woorde van Jeremia* die seun van Hilkiʹa, een van die priesters in Aʹnatot+ in die land van Benjamin.
8 Die Israeliete het hierdie stede en hulle weivelde deur middel van die lot aan die Leviete gegee, net soos Jehovah deur middel van Moses beveel het.+
1 Dít is die woorde van Jeremia* die seun van Hilkiʹa, een van die priesters in Aʹnatot+ in die land van Benjamin.