Rut 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Boas het toe vir die ouermanne en al die mense gesê: “Julle is vandag getuies+ dat ek alles wat aan Elimeʹleg behoort het en alles wat aan Giljon en Maglon behoort het, by Naoʹmi koop.
9 Boas het toe vir die ouermanne en al die mense gesê: “Julle is vandag getuies+ dat ek alles wat aan Elimeʹleg behoort het en alles wat aan Giljon en Maglon behoort het, by Naoʹmi koop.